Welkom by www.donvallance.co.za

“Yes, yes, almal!  Ek hoop julle geniet nog my musiek en my shows.   Julle moet my album, ROCK MY WêRELD, asseblief gaan koop - hy het al die ou gunstelinge van die vorige album op, plus nog 3 splinternuwe liedjies.  Luister ook uit vir die remix van “Rock My Wêreld” - dit skud nogal baie!

 

Ek is regtig baie trots op hierdie album, veral omdat hy vir 'n SAMA-toekenning hierdie jaar genomineer was!

 

As julle in die omtrek is wanneer ek 'n show doen, kom sê hallo.  Ek hou baie daarvan om my "fans" te ontmoet en lekker met hulle te gesels.


Goed gaan met almal…en baie, baie dankie vir julle ondersteuning!”

Donovan

Nuut

Fotos op die stel van DKNT

123-web   134-web  

Kalender

Vul asseblief die volgende vorm in om voort te gaan.

Naam en van:   
E-pos Adres: